Welcome to the Bonnievale Bonanza website. Come and enjoy a wonderful Bonnievale Bonanza, a fantastic town festival for young and old!!!

Each year we set the first weekend of November aside for cyclists, walkers, runners and fellow guests to come and enjoy the beauty and joy of festivities in the country side. We have a Quad and Bike Openday and for the 4x4 enthusiasts a scenic route. Something to look forward too for both participants and spectators. Book now and make sure that you do not miss out on all the fun!

 

Welkom by die Bonnievale Bonanza webtuiste. Kom geniet ‘n heerlike Bonnievale Bonanza, ‘n fantastiese dorpsfees vir oud en jonk!!!
Jaarliks word die eerste naweek in November bespreek vir fietsryers, stappers, drawwers en feesgangers om te kom deel in die skoonheid en vreugde van feesverrigtinge op die platteland.

Vir Motorfietse en “Quad bike” liefhebbers is daar ‘n Quad en Motorfiets Opedag en vir die 4 x 4 geesdriftiges ‘n asemrowende 4x4 Roete om te geniet. Vir deelnemers sowel as toeskouers is dit beslis iets om na uit te sien. Bespreek nou om seker te maak jy mis nie uit op al die pret nie!

GALLERY Akkommodasie Tuis Borge Aktiwiteite